Groot waardering…
Dankie dat ek dit alles met jou kan deel en jy my help. Ek het groot waardering vir jou.

Het sommer klomp goeters onthou nadat ek laas daar by jou was. Dinge wat ek onthou wat rerig gebeur het.

René