Groot waardering… Dankie dat ek dit alles met jou kan deel en jy my help. Ek het groot waardering vir jou. Het sommer klomp goeters onthou nadat ek laas daar by jou was. Dinge wat ek onthou wat rerig gebeur het.

René

Your explanation made sense … But the way you explained it to me, and understanding more now of the filtering that needs to take place and the making of a ‘new road’ helped a lot. Thank you so much for what you are doing, the praying, helping, explaining and comforting. It really meant so much.

Peet

Dankie! Eerstens wil ek jou bedank vir die tyd wat ek jou kon besoek het. Ek wou weer ‘n afspraak maak maar voel dat ek darem nou “op die been” is en dat dit baie goed gaan met my. Ek voel ‘n ander mens en die Here het op so ‘n sagte manier diep in…

Anet